Go Back
Print
Recipe Image
Notes
Smaller
Normal
Larger
Lekker-bek truffles
Hierdie klapper truffles is ‘n resep Uit My Ouma se Kombuis. Dit is ‘n heerlike bederf wat die ryk geure van sjokolade en klapper in ‘n happie saambring.
Lees
hier
oor Kos Uit My Ouma se Kombuis.
Print Recipe
Pin Recipe
Course
Dessert
Servings
18
truffles
Ingredients
200
g
fyn koekies
1½
koppie klapper
2
eetplepels kakao
1
blik kondensmelk
Instructions
Meng die fyn koekies, ½ koppie klapper, kakao en kondensmelk
Vorm balletjies en rol in die oorblywende klapper
Jy kan van die klapper met kakao meng en daarin rol ook
Hou die balletjies in die yskas en bedien met koffie
Notes
Dit mag moontlik opgeëet word voor dit by die koffie kom!
Keyword
afrikaans, heerlik, klapper, snack, truffle