Skip to content
Zandilions Media

Recipes / Recipe

Recipe · 14 Jan 2025

Geroosterde Heuning-Wortels met Plain Jogurt

Geroosterde Heuning-Wortels met Plain Jogurt
Geroosterde Heuning-Wortels met Plain Jogurt

Geroosterde heuning-wortels

Hierdie resep is 'n perfekte balans van soet en romerig, wat jou sommer 'n warm gevoel gee. Die geroosterde heuning-wortels voeg ‘n soetigheid en lekker krokante tekstuur by die romerige plain jogurt.
Course Dinner, Side Dish

Ingredients
  

  • 250 g klein wortels
  • 2 eetlepels heuning
  • Olie vir braai
  • Opgekapte roosmaryn vir garnering
  • 2 eetlepels plain jogurt

Instructions
 

  • Kook of stoom die wortels totdat hulle sag is, maar steeds ferm.
  • Verhit 'n bietjie olie in 'n pan oor medium hitte, voeg die heuning en die gaar wortels by. Gooi dit sodat die wortels heeltemal met die heuning bedek is.
  • Soteer die wortels totdat hulle 'n goudbruin kleur is en lekker karameliseer.
  • Skep die plain jogurt in 'n bord. Plaas die geroosterde wortels bo-op die jogurt en garneer met opgekapte roosmaryn.
  • Geniet hierdie geurige, soet bederf!

You might also like

Work with me

Let's make something delicious.

Food styling, photography and recipe development for food brands, restaurants and agencies.

Newsletter

New recipes, straight to your inbox.

One email when there are new recipes. Unsubscribe any time.